Donderdag 30 Junie 2016


The Gaint Eagle Owls in ons tuin. Baie bevoorreg om die twee uile hier te he.

Graag wys ons vir jul foto's van die voels wat hier in die tuin voorkom. Hier is dan nog baie ander voels en duiwe. (Foto's geleen)



Die Kwikkie. Neushoring en Gevlekte Lyster
 
 
 
Die Tarentale, Groot Troupant, Klein Glans Spreeu en die Bont Houtkapper

 
 
Die Mikstert Byevanger, Rooi Oog Tiptol en Langstert Laksman
 
 
Die Dukkop wat in die gras wegkruip, Swartbek Kakelaar en Veer Reier
 
 
Die Rooibek Kakelaar, die Witbors Kraai en die Reuse Arend Uil.
 
 
Ons hoop dat almal wat ons blok lees ons sal besoek sodat ons julle hier kan welkom heet en bekend kan stel aan die voellewe van Hercules Rust.
 
Groete tot volgende keer
 
Patrick & Hercules
 
 




Vrydag 17 Junie 2016

In en om Hercules Rust

Ons het besluit om jeugdag net in die omgewing van Hercules Rust te ry.
Graag wys ons jul hoe dit hier in ons omgewing lyk.

 
Terwyl ons so rondry was ons gelukkig om n paar trek koedoes in die veld te sien wat vrylik rondloop. Wat n aangename verrasing.

 
 
Plaas ingange en die veravlle ou plaas huise. Maar tog is dit mooi
 
 
Die platteland bly maar mooi al is dit winter
  
 
 
So met die rondry kom ons op 'n ou plaas opstal af. Kyk net die mooi ou plafonne wat nog hier in die huis te vinde is.
 

 
 
 Selfs n Lister engine en kragkop wat water pomp.
 
 
Katoen lande wat wit staan..Te mooi..
 
 
 
So kom ons reis tot n einde en is ons weer terug by Hercules Rust
 

 
Baie dankie vir jul saam reis
 
Groete tot volgende keer
 
Patrick, Hercules en Rulandi