Graag wys ons jul hoe dit hier in ons omgewing lyk.
Terwyl ons so rondry was ons gelukkig om n paar trek koedoes in die veld te sien wat vrylik rondloop. Wat n aangename verrasing.
Plaas ingange en die veravlle ou plaas huise. Maar tog is dit mooi
Die platteland bly maar mooi al is dit winter
So met die rondry kom ons op 'n ou plaas opstal af. Kyk net die mooi ou plafonne wat nog hier in die huis te vinde is.
Selfs n Lister engine en kragkop wat water pomp.
Katoen lande wat wit staan..Te mooi..
So kom ons reis tot n einde en is ons weer terug by Hercules Rust
Baie dankie vir jul saam reis
Groete tot volgende keer
Patrick, Hercules en Rulandi
Dis moi...Dankie...was n lekker middag
AntwoordVee uitDis moi...Dankie...was n lekker middag
AntwoordVee uit