Donderdag 30 Junie 2016


The Gaint Eagle Owls in ons tuin. Baie bevoorreg om die twee uile hier te he.

Graag wys ons vir jul foto's van die voels wat hier in die tuin voorkom. Hier is dan nog baie ander voels en duiwe. (Foto's geleen)



Die Kwikkie. Neushoring en Gevlekte Lyster
 
 
 
Die Tarentale, Groot Troupant, Klein Glans Spreeu en die Bont Houtkapper

 
 
Die Mikstert Byevanger, Rooi Oog Tiptol en Langstert Laksman
 
 
Die Dukkop wat in die gras wegkruip, Swartbek Kakelaar en Veer Reier
 
 
Die Rooibek Kakelaar, die Witbors Kraai en die Reuse Arend Uil.
 
 
Ons hoop dat almal wat ons blok lees ons sal besoek sodat ons julle hier kan welkom heet en bekend kan stel aan die voellewe van Hercules Rust.
 
Groete tot volgende keer
 
Patrick & Hercules
 
 




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking